Exodus 15:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het U regterhand uitgesteek, die aarde het hulle ingesluk.
Afrikaans (NLV) 2011
U het u regterhand uitgesteek, die aarde het u vyand ingesluk.
Afrikaans 1933/1953
U het u regterhand uitgestrek, die aarde het hulle verslind.
Afrikaans 1983
U het u regterhand uitgesteek; die aarde het die vyand ingesluk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het u regterhand uitgestrek; die aarde het hulle ingesluk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U het u regter-hand uitgesteek, en die aarde het u vyande ingesluk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U het u regterhand uitgesteek. Die aarde het die vyand ingesluk.