Exodus 15:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die volk sal hoor en bang wees; droefheid sal die inwoners van Palestina aangryp.
Afrikaans (NLV) 2011
Die volke sal daarvan hoor en begin bewe; die kele van die inwoners van die land van die Filistyne gaan toetrek.
Afrikaans 1933/1953
Die volke het dit gehoor, hulle het gesidder; weë het die inwoners van Filist,a aangegryp.
Afrikaans 1983
Die volke het dit gehoor en hulle het gesidder, angs het die bewoners van Filistea beetgepak,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Volke sal dit hoor, hulle sal sidder; benoudheid pak die inwoners van Filistea beet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die ander volke het daarvan gehoor en hulle het gebewe. Die mense van Filistyne-land het baie bang geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wanneer die volke hoor wat gebeur het, gaan hulle bewe. Vrees gaan die inwoners van Filistea aan die keel gryp.

Recommended Reading