Exodus 16:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die HERE vir Moses: Hoe lank weier julle om my gebooie en my wette te onderhou?
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het toe vir Moses gevra: “Hoe lank gaan julle bly weier om na My te luister en te doen wat Ek sê?
Afrikaans 1933/1953
Toe sê die HERE vir Moses: Hoe lank weier julle om my gebooie en my wette te onderhou?
Afrikaans 1983
Die Here sê toe vir Moses: “Hoe lank gaan julle nog weier om my bevele en opdragte te gehoorsaam?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here sê toe vir Moses: “Hoe lank gaan julle weier om my gebooie en wette na te kom?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het vir Moses gesê: “Hoe lank sal julle nog ongehoorsaam wees en nie doen wat Ek sê nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het toe vir Moses gevra: “Hoe lank gaan julle nog aanhou weier om te doen wat Ek van julle vra?