Exodus 18:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Moses se skoonvader vir hom: Die ding wat jy doen, is nie goed nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Sy skoonpa sê toe vir Moses: “Jy hanteer die saak nie reg nie.
Afrikaans 1933/1953
Maar Moses se skoonvader sê vir hom: Die ding wat jy doen, is nie goed nie.
Afrikaans 1983
Maar Moses se skoonpa sê vir hom: “Jy maak nie reg nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moses se skoonvader sê toe vir hom: “Dit is nie goed dat jy die saak so hanteer nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses se skoonpa sê toe vir hom: “Jy maak 'n fout.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Jy hanteer die saak nie reg nie,” sê Moses se skoonpa toe vir hom.