Exodus 2:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En daar het 'n man uit die huis van Levi gegaan en 'n dogter van Levi as vrou geneem.
Afrikaans (NLV) 2011
In hierdie tyd het ’n man uit die stam van Levi met ’n vrou uit dieselfde stam getrou.
Afrikaans 1933/1953
En 'n man uit die huis van Levi het gegaan en 'n dogter van Levi geneem.
Afrikaans 1983
'n Man uit die stam Levi was met 'n Levitiese meisie getroud.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Man uit die familie van Levi het gegaan en 'n dogter van Levi as vrou geneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar was 'n man in Levi se familie. Hy het getrou met 'n vrou in dieselfde familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
’n Man uit Levi se nageslag het met ’n vrou uit dieselfde groep getrou.