Exodus 2:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En God het die kinders van Israel aangekyk, en God het hulle aanskou.
Afrikaans (NLV) 2011
en gesien wat met die Israeliete gebeur. Hy was bekommerd oor hulle.
Afrikaans 1933/1953
En God het die kinders van Israel aangesien, en God het hulle geken.
Afrikaans 1983
Hy het die nood van die Israeliete gesien en dit ter harte geneem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
God het die Israeliete raakgesien, ja, God het kennis geneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God was jammer vir die Israeliete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het gesien wat met die Israeliete gebeur. Hy het geweet hoe swaar hulle kry.