Exodus 20:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En God het al hierdie woorde gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het al die volgende voorskrifte gegee:
Afrikaans 1933/1953
Toe het God al hierdie woorde gespreek en gesê:
Afrikaans 1983
Toe het God al hierdie gebooie aangekondig:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het God al hierdie woorde gespreek:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het die volgende reëls vir sy ooreenkoms met die volk gegee: