Exodus 20:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen;
Afrikaans (NLV) 2011
Ses dae lank kan jy met jou daaglikse werk aangaan.
Afrikaans 1933/1953
Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen;
Afrikaans 1983
Ses dae moet jy werk en alles doen wat jy moet,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ses dae moet jy werk en alles doen wat jy moet,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moet ses dae lank werk en alles doen wat jy moet doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jy moet ses dae lank met jou werk aangaan en jou met jou alledaagse dinge besig hou.