Exodus 25:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit is die offer wat julle van hulle moet neem; goud en silwer en koper,
Afrikaans (NLV) 2011
Jy kan namens My vrywillige offers aanvaar van goud, silwer, koper,
Afrikaans 1933/1953
En dit is die offergawe wat julle van hulle kant moet bring: goud en silwer en koper;
Afrikaans 1983
en wel die volgende: goud, silwer en brons;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is die wydingsgeskenk wat julle van hulle moet aanvaar: goud, silwer en brons;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hier is 'n lys van presente wat die mense mag gee en wat julle mag aanvaar: goud, silwer, brons,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die geskenke kan van goud, silwer of brons gemaak wees;