Exodus 30:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en van kassia vyf honderd sikkels volgens die sikkel van die heiligdom, en olyf-olie 'n hin;
Afrikaans (NLV) 2011
500 dele kassie en vier liter olyfolie.
Afrikaans 1933/1953
en vyf honderd sikkels kassie, volgens die sikkel van die heiligdom, en 'n hin olyfolie;
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
asook 500 sikkel kassia, volgens die standaardgewig in die heiligdom, met 'n hin olyfolie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
500 tempel-sikkels kassie en 'n hin olyf-olie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***