Exodus 32:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Aäron: Laat die toorn van my heer nie ontvlam nie;
Afrikaans (NLV) 2011
“Moenie kwaad word nie,” het Aäron geantwoord. “Jy weet self hoe gereed is hierdie volk om kwaad te doen.
Afrikaans 1933/1953
Toe antwoord Aäron: Laat die toorn van my heer nie ontvlam nie. U self ken die volk, dat hulle deur en deur sleg is.
Afrikaans 1983
Maar Aäron antwoord: “U moenie kwaad wees nie. U weet self hoe sleg die volk is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Aäron het geantwoord: “Die toorn van my heer moet tog nie ontbrand nie. U ken self die volk, dat hulle tot kwaad geneig is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Aäron antwoord toe: “Meneer, moenie kwaad wees vir my nie. Jy weet self hierdie volk wil altyd verkeerde dinge doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Aäron antwoord toe: “Meneer, jy moenie kwaad word nie. Jy weet so goed soos ek dat hierdie volk altyd reg is om kwaad te doen.