Exodus 32:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die HERE vir Moses: Elkeen wat teen My gesondig het, hom sal Ek uitwis uit my boek.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het vir Moses gesê: “Ek sal net die name van dié wat teen My oortree het, uitvee uit die boek.
Afrikaans 1933/1953
Toe het die HERE Moses geantwoord: Wie teen My gesondig het, die sal Ek uitdelg uit my boek.
Afrikaans 1983
Maar die Here het hom geantwoord: “Nee, Ek sal hulle wat teen My gesondig het, se name uit my boek uitvee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het egter vir Moses gesê: “Wie ook al teen My gesondig het, hom sal Ek uit my boekrol uitwis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het vir Moses gesê: “Nee, die mense wat teen My gesondig het, dit is húlle name wat Ek sal uitvee uit my boek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here antwoord hom toe: “Ek sal net dié wat verkeerd gedoen het se name uit my boek uitvee.