Exodus 33:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy sê: My aangesig sal saam met jou gaan, en Ek sal jou rus gee.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy vra toe vir Moses: “Moet Ek dan self saamgaan sodat jou hart kan rus?”
Afrikaans 1933/1953
En Hy antwoord: Moet Ek self meegaan om jou die rusplek te verskaf?
Afrikaans 1983
Toe het die Here gevra: “Moet Ek self saamgaan en vir jou vrede gee?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het gesê: “Moet my teenwoordigheid saamgaan, en moet Ek vir jou rus gee? ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het gevra: “Moet Ek self saamgaan en jou na die land bring?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Moet Ek dan self saamgaan dat jou hart rus kan kry?” vra die Here toe vir Moses.