Exodus 33:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die HERE: Kyk, daar is 'n plek by My, en jy sal op 'n rots staan.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here sê verder vir hom: “Kom staan by hierdie rotse, hier by My.
Afrikaans 1933/1953
Ook het die HERE gesê: Kyk, hier is 'n plek by My waar jy op die rots kan gaan staan.
Afrikaans 1983
Die Here het verder gesê: “Maar hier by My is 'n plek waar jy op die rots kan staan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe sê die Here: “Hier is 'n plek by My waar jy kan gereedstaan op die rots.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het ook gesê: “Hier is 'n plek by My waar jy op 'n rots kan staan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kom, hier is ’n rots waarby jy kan staan.