Exodus 35:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En speserye en olie vir die kandelaar en vir die salfolie en vir die reukwerk van speserye.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het ook die speserye en die olie vir die kandelaar gebring, die salfolie en die geurige wierook.
Afrikaans 1933/1953
en die speserye en die olie vir die kandelaar en vir die salfolie en vir die reukwerk van speserye.
Afrikaans 1983
ook speserye en olie vir die lampe, vir die salfolie en vir die geurige wierook.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en speserye en olie vir die lig, die salfolie en die geurige reukwerk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het speserye gebring en ook olyf-olie vir die lampe en vir die salf-olie, en speserye vir die wierook.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle het ook die speserye en die olie vir die ligstaander, die olie en die wierook gegee.