Exodus 35:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Moses het met die hele vergadering van die kinders van Israel gespreek en gesê: Dit is die woord wat die HERE beveel het deur te sê:
Afrikaans (NLV) 2011
Moses het vir die vergadering van die Israeliete gesê: “Dit is wat die Here beveel het.
Afrikaans 1933/1953
Verder het Moses die hele vergadering van die kinders van Israel toegespreek en gesê: Dit is die saak wat die HERE beveel het:
Afrikaans 1983
Moses het ook vir die hele gemeente Israel gesê: “Dit is die opdrag van die Here:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moses het vir die hele volksvergadering van die Israeliete gesê: “Dit is die opdrag wat die Here gegee het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses het vir al die Israeliete gesê: “Die Here het gesê
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moses het verder vir almal wat daar bymekaar was, gesê: “Die Here verwag van julle