Exodus 35:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en rooi geverfde ramsvelle en dasvelle en akasiahout,
Afrikaans (NLV) 2011
rooigekleurde ramsvelle, gebreide velle of akasiahout,
Afrikaans 1933/1953
en rooigeverfde ramsvelle en robbevelle en akasiahout;
Afrikaans 1983
rooigekleurde ramsvelle, gebreide velle of doringhout,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
rooi gekleurde ramsvelle, sagte leer en doringhout;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
of skaapvelle wat julle rooi gekleur het, of velle wat julle sag gemaak het, of doringhout,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
rooigekleurde ramsvelle of gebreide velle of akasiahout.