Exodus 36:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het regopstaande planke vir die tabernakel van akasiahout gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het regop houtpanele uit akasiahout gemaak as raamwerk vir die tabernakel.
Afrikaans 1933/1953
Hy het ook vir die tabernakel die regopstaande style van akasiahout gemaak.
Afrikaans 1983
Hulle het rame van doringhout vir die tabernakel gemaak om dit regop te hou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het vir die tabernakel planke van doringhout gemaak wat regop staan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het rame van doringhout vir die tempel-tent gemaak om die tempel-tent regop te hou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle het ook vir die tent houtpanele uit akasiahout gemaak.