Exodus 37:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy het ook daarvoor 'n rand van 'n handbreedte rondom gemaak; en het 'n goue kroon gemaak vir sy rand rondom.
Afrikaans (NLV) 2011
Reg rondom was ’n lys van omtrent sewe sentimeter wat met ’n goue rand vasgesit is.
Afrikaans 1933/1953
Hy het ook daarvoor 'n lys van 'n handbreed gemaak rondom; en hy het 'n goue krans vir die lys gemaak rondom.
Afrikaans 1983
Hy het 'n band, sewe sentimeter breed, rondom die tafel gesit en daarrondom 'n goue lys vasgesit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het 'n strook van een handbreedte reg rondom gemaak en 'n goue randversiering reg rondom op die strook aangebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar is ook ’n lys reg rondom die tafel vasgesit waaraan daar ’n goue rand was.