Exodus 37:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het die draaghoute van akasiahout gemaak en dit met goud oorgetrek.
Afrikaans (NLV) 2011
Ook die drapale vir die tafel is uit akasiahout gemaak en met goud oorgetrek.
Afrikaans 1933/1953
En hy het die draaghoute van akasiahout gemaak en dit met goud oorgetrek.
Afrikaans 1983
Hy het die draaghoute van doringhout gemaak en hulle met goud oorgetrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het draaghoute van doringhout gemaak en dit met goud oorgetrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het die dra-pale van doringhout gemaak en hy het dit oorgetrek met goud.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ook die drastokke wat hiervoor gemaak is, is met suiwer goud oorgetrek.