Exodus 38:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Al die behangsels van die voorhof rondom was van fyn dubbeldraad-linne.
Afrikaans (NLV) 2011
Al die materiaal reg rondom die binnehof was van fyn linne.
Afrikaans 1933/1953
Al die behangsels van die voorhof rondom was van fyn dubbeldraad-linne;
Afrikaans 1983
Al die gordyne rondom die voorhof was van goed geweefde linne.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Al die behangsels rondom die binneplein was van fyn dubbeldraadlinne.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het al die gordyne rondom die oop stuk grond van goeie linne-materiaal gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die materiaal wat reg rondom gebruik is om die binnehof te maak, was van fyngeweefde linne.