Exodus 39:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die derde ry, 'n liguur, 'n agaat en 'n ametis.
Afrikaans (NLV) 2011
In die derde ry was daar hiasint, agaat en ametis.
Afrikaans 1933/1953
En die derde ry: 'n hiasint, 'n agaat en 'n ametis.
Afrikaans 1983
die derde uit 'n hiasint, 'n agaat en 'n ametis,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
in die derde ry 'n •hiasint, 'n •agaat en 'n •ametis;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
In die derde ry was daar 'n hiasint, 'n agaat en 'n ametis.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
in die derde hiasint, agaat en ametis,