Exodus 39:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het die skouerkleed gemaak van goud, pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn dubbeldraad-linne.
Afrikaans (NLV) 2011
Die skouerkleed was van fyn linne waarin gouddraad en blou, pers en bloedrooi wol geweef was.
Afrikaans 1933/1953
En hy het die skouerkleed gemaak van goud, pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn dubbeldraad-linne.
Afrikaans 1983
Die skouerkleed is gemaak van gouddraad, blou, pers en bloedrooi wolstof en goed geweefde linne.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het die efod gemaak van gouddraad, pers, purperrooi en karmosynrooi wol en fyn dubbeldraadlinne.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die kleremakers het die skouer-kleed gemaak van goud, van blou, pers en rooi wol-materiaal en van goeie linne-materiaal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die deel wat oor Aäron se skouers moes kom, is van geweefde linne gemaak, waarin gouddraad en blou, pers en bloedrooi wol geborduur is.
Recommended Reading