Exodus 4:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En jy moet hierdie staf in jou hand neem waarmee jy tekens moet doen.
Afrikaans (NLV) 2011
Maak seker dat jy jou herderstok by jou het sodat jy daarmee die tekens kan doen wat Ek jou geleer het.”
Afrikaans 1933/1953
Neem dan hierdie staf in jou hand waarmee jy die tekens moet doen.
Afrikaans 1983
Hou nou die kierie waarmee jy die tekens moet gaan doen, by jou.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hierdie staf moet jy in jou hand neem. Dit is waarmee jy die tekens moet doen.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moet die tekens met hierdie kierie doen. Neem dit saam.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hou hierdie stok by jou dat jy daarmee die tekens kan doen wat Ek vir jou gewys het om die volk te oorreed.”