Exodus 4:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die HERE vir hom: Wat is dit in jou hand? En hy sê: 'n Pad.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe vra die Here vir hom: “Wat het jy daar in jou hand?” “’n Herderstok,” antwoord Moses.
Afrikaans 1933/1953
Daarop vra die HERE vir hom: Wat is daar in jou hand? En hy antwoord: 'n Staf.
Afrikaans 1983
Toe vra die Here vir hom: “Wat het jy in jou hand?” “'n Kierie,” antwoord Moses.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here sê toe vir hom: “Wat het jy daar in jou hand?” Hy antwoord: “'n Staf.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe sê die Here vir hom: “Wat is in jou hand?” En Moses sê: “'n Kierie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here vra hom toe: “Wat het jy daar in jou hand?” Hy antwoord: “Dis ’n stok.”