Exodus 4:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En jy moet vir Farao sê: So spreek die HERE: Israel is my seun, my eersgeborene.
Afrikaans (NLV) 2011
Dan moet jy vir hom sê: ‘So sê die Here: Israel is my oudste seun.
Afrikaans 1933/1953
Dan moet jy vir Farao sê: So spreek die HERE: My eersgebore seun is Israel.
Afrikaans 1983
Dan moet jy vir die farao sê: So sê die Here: Israel is my oudste seun.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dan moet jy vir die farao sê, ‘So sê die Here: “My eersgebore seun is Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dan moet jy vir die farao sê: ‘Die Here sê: Israel is vir My soos 'n oudste seun,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jy moet dan vir hom sê: ‘Die Here sê: Israel is my oudste seun, my seun wat eerste gebore is.