Exodus 4:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Moses en Aäron het gegaan en al die oudstes van die kinders van Israel bymekaar laat kom.
Afrikaans (NLV) 2011
Moses en Aäron is toe terug na Egipte waar hulle al die leiers van die Israeliete bymekaargeroep het.
Afrikaans 1933/1953
En Moses en Aäron het vertrek en al die oudstes van die kinders van Israel bymekaar laat kom;
Afrikaans 1983
Moses en Aäron het gegaan en al die leiers van die Israeliete bymekaargeroep.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moses en Aäron het toe gegaan en al die oudstes van die Israeliete byeengebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses en Aäron het al die leiers van die Israeliete bymekaar laat kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moses en Aäron het toe gegaan en die leiers van Israel bymekaar laat kom.