Exodus 40:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het reukwerk van speserye daarop aangesteek; soos die HERE Moses beveel het.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe het hy die geurige wierook daarop aan die brand gesteek, soos die Here vir hom gesê het.
Afrikaans 1933/1953
en reukwerk van speserye daarop aan die brand gesteek, soos die HERE Moses beveel het.
Afrikaans 1983
Toe het hy geurige wierook daarop aan die brand gesteek, soos die Here hom beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en die geurige reukwerk daarop aan die brand gesteek, soos die Here Moses beveel het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe het hy die wierook op die altaar aan die brand gesteek, soos die Here vir hom gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het die wierook daarop gesit en dit aan die brand gesteek, soos die Here vir hom gesê het hy moet maak.