Exodus 6:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Jishar; Korag en Nefeg en Sigri.
Afrikaans (NLV) 2011
Jishar se seuns was Korag, Nefeg en Sikri.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Ussiël: M¡sael, lsafan en Sitri.
Afrikaans 1983
Die seuns van Ussiël was Misael, Elisafan en Sitri.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die seuns van Ussiël was Misael, Elisafan en Sitri.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ussiël se seuns was Misael, Elsafan en Sitri.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ussiël se seuns was Misael en Elisafan en Sitri.