Exodus 6:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Moses het so met die kinders van Israel gespreek, maar hulle het nie na Moses geluister nie uit angs van gees en oor wrede slawerny.
Afrikaans (NLV) 2011
Moses het dit alles net so aan die Israeliete oorgedra. Omdat hulle moedeloos was oor die harde werk, wou hulle nie na Moses luister nie.
Afrikaans 1933/1953
Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:
Afrikaans 1983
Toe sê die Here vir Moses:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het toe met Moses gepraat en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het met Moses gepraat en gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het verder ook nog vir Moses gesê: