Exodus 7:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die HERE het met Moses en Aäron gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het toe vir Moses en Aäron gesê:
Afrikaans 1933/1953
En die HERE het Moses en Aäron aangespreek met die woorde:
Afrikaans 1983
Verder het die Here vir Moses en Aäron gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het vir Moses en Aäron gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het vir Moses en Aäron gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here sê toe vir Moses en Aäron: