Ezekiel 1:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ook daaruit het die gelykenis van vier lewende wesens gekom. En dit was hulle voorkoms; hulle het die gelykenis van 'n man gehad.
Afrikaans (NLV) 2011
Uit die middel van die wolk het vier lewende wesens gekom wat soos mense gelyk het,
Afrikaans 1933/1953
En daaruit het die gestalte van vier wesens gekom, en dit was hulle voorkoms: hulle het die gestalte van 'n mens gehad;
Afrikaans 1983
Daaruit het vier wesens te voorskyn gekom. Hulle het 'n mensvormige voorkoms gehad,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Binne-in die vuur was daar die gestalte van vier wesens. Dit is hoe hulle gelyk het: Hulle het die gestalte van mense gehad,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vier diere het uit die blink metaal gekom, en dit is hoe hulle gelyk het: Hulle was soos mense,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Soos die wolke nader kom, het ek gesien dat daar binne-in een van die wolke iets was. Dit was die platform waarop die stoel gestaan het waarop God self gesit het. Die platform het uit vier vreemde wesens bestaan. Hulle het soos mense gelyk.