Ezekiel 1:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En elkeen het vier gesigte gehad, en elkeen het vier vlerke gehad.
Afrikaans (NLV) 2011
behalwe dat elkeen van hulle vier gesigte en twee paar vlerke gehad het.
Afrikaans 1933/1953
en elkeen het vier aangesigte gehad en elkeen van hulle vier vlerke;
Afrikaans 1983
maar elkeen het vier gesigte en vier vlerke gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
maar elkeen het vier gesigte en vier vlerke gehad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
maar elkeen het vier gesigte en vier vlerke gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Elkeen van die wesens het vier gesigte gehad. En elkeen het ook vier vlerke gehad.