Ezekiel 10:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En daar het in die gérubs die vorm van 'n man se hand onder hulle vlerke verskyn.
Afrikaans (NLV) 2011
Die gerubs het almal iets onder hulle vlerke gehad wat soos mense se hande gelyk het.
Afrikaans 1933/1953
En daar is aan die g,rubs gesien die vorm van 'n mens se hand onder hulle vlerke.
Afrikaans 1983
Onder die vlerke van die gerubs het iets sigbaar geword; dit het gelyk soos menshande.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit het gelyk of die gerubs 'n vorm van mensehande onder hulle vlerke het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het onder die vlerke van die gerubs iets gesien. Dit het gelyk soos menshande.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Al vier die wesens het iets onder hulle vlerke weggesteek gehad wat soos menslike hande gelyk het.