Ezekiel 11:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Profeteer daarom teen hulle, profeteer, o mensekind!
Afrikaans (NLV) 2011
Daarom moet jy hard en duidelik teen hulle profeteer, mensekind.”
Afrikaans 1933/1953
Daarom, profeteer teen hulle, profeteer, mensekind!
Afrikaans 1983
Tree op as profeet teen hulle, tree op as profeet, mens.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom, profeteer teen hulle, profeteer, mensekind!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom, mens, jy moet vir hulle sê wat Ek sê, jy moet dit sê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarom moet jy hard en duidelik oor hierdie leiers sê wat Ek vir jou sê.”