Ezekiel 12:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En in die môre het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Die volgende môre het die Here vir my gesê:
Afrikaans 1933/1953
Toe kom die woord van die HERE tot my in die môre en sê:
Afrikaans 1983
Die môre het die woord van die Here tot my gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woord van die Here het die volgende oggend tot my gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die volgende oggend het ek gehoor die Here sê vir my:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die volgende oggend het die Here weer met my gepraat. Hy het vir my gesê: