Ezekiel 16:62 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Ek sal my verbond met jou oprig; en jy sal weet dat Ek die HERE is.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek sal weer my verbond met jou sluit, en jy sal erken dat Ek die Here is.
Afrikaans 1933/1953
En Ek sal my verbond met jou oprig, en jy sal weet dat Ek die HERE is;
Afrikaans 1983
Ek sal my verbond met jou in stand hou, en jy sal besef dat Ek die Here is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek self sal my verbond met jou vestig, en jy sal besef dat Ek die Here is,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek sal self weer my verbond maak met jou, en jy sal sê jy weet dat Ek die Here is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
En Ek sal weer my belofte aan jou maak. Jy sal dan weet en erken dat Ek die Here is.