Ezekiel 17:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die nd van die HERE het tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Toe het ek hierdie boodskap van die Here gekry:
Afrikaans 1933/1953
En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983
Die woord van die Here het tot my gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woord van die Here het tot my gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het gehoor die Here sê vir my:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe het die Here vir my gesê: