Ezekiel 3:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En aan die einde van sewe dae het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Toe die sewe dae verby is, het die Here vir my ’n boodskap gegee. Hy het gesê:
Afrikaans 1933/1953
En aan die einde van sewe dae het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983
Ná die sewe dae het die woord van die Here tot my gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ná die sewe dae het die woord van die Here tot my gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En toe, ná die sewe dae, het ek gehoor die Here sê vir my:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na ’n week het die Here weer met my gepraat: