Ezekiel 32:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want so sê die HERE HERE: Die swaard van die koning van Babel sal oor jou kom.
Afrikaans (NLV) 2011
“Die oppermagtige Here sê: Die swaard van die koning van Babilon is op pad na jou toe.
Afrikaans 1933/1953
Want so sê die Here HERE: Die swaard van die koning van Babel sal oor jou kom.
Afrikaans 1983
So sê die Here my God: “Die koning van Babel se swaard is in aantog teen jou:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja,” so sê my Heer, die Here, “die swaard van die koning van Babilonië gaan jou bereik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, die Here, Hy wat Here is, sê: “Die swaard van die koning van Babel sal na jou toe kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
So sê die Here, die God van Esegiël: “Die koning van Babilonië sal kom en jou aanval.