Ezekiel 37:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So sê die HERE HERE van hierdie bene; Kyk, Ek sal asem in julle laat ingaan, en julle sal lewe.
Afrikaans (NLV) 2011
So sê die oppermagtige Here: Kyk, Ek gaan in julle blaas en julle weer lewend maak!
Afrikaans 1933/1953
So spreek die Here HERE tot hierdie bene: Kyk, Ek bring gees in julle in, sodat julle lewendig kan word.
Afrikaans 1983
So sê die Here my God vir hierdie bene: Ek gaan gees in julle laat kom sodat julle kan lewe:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
So sê my Heer, die Here vir hierdie beendere: “Kyk, Ek gaan gees in julle laat kom, en julle sal leef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here, Hy wat Here is, sê vir hierdie bene: Luister, Ek sal asem in julle laat kom, en julle sal lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
So sê die Here, Esegiël se God, vir hierdie bene: Kyk mooi! Ek gaan asem in julle inblaas. Dan sal julle weer lewendig word.