Ezekiel 48:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En naas die grens van Benjamin, van die oostekant af tot by die westekant, sal Símeon 'n deel hê.
Afrikaans (NLV) 2011
“Suid van Benjamin se grond lê dié van Simeon, wat ook van oos na wes strek.
Afrikaans 1933/1953
En naas die gebied van Benjamin, van die oostekant af tot by die westekant: S¡meon, een.
Afrikaans 1983
Simeon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Langs die gebied van Benjamin, van die ooste tot in die weste – Simeon, een deel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Suid van Benjamin se grondgebied lê dié van Simeon.