Ezra 1:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dertig goue komme, silwer komme van 'n tweede soort vier honderd en tien en ander voorwerpe duisend.
Afrikaans (NLV) 2011
goue bakke 30, silwerbakke 410, ander voorwerpe 1 000.
Afrikaans 1933/1953
dertig goue bekers; verder vier honderd en tien silwerbekers, duisend ander voorwerpe.
Afrikaans 1983
30 goue komme, 410 silwerkomme na hertelling, en 'n 1 000 ander stukke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
30 bakkies van goud 410 dubbelbakkies van silwer 1 000 ander voorwerpe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
30 goue bakke, 410 silwer bakke, en 1 000 ander stukke gereedskap.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
30 bekers wat van goud gemaak is. Daar was 410 bekers van silwer en 1 000 verskillende ander stukke.