Ezra 1:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit is hulle getal: dertig goue skottelgoed, duisend silwerskottels, nege en twintig messe,
Afrikaans (NLV) 2011
Die voorwerpe wat Kores geskenk het, was soos volg: goue skinkborde 30, silwerbakke 1 000, silwermesse 29,
Afrikaans 1933/1953
En dit was hulle getal: dertig goue komme, duisend silwerkomme, nege en twintig messe;
Afrikaans 1983
Die volgende stukke was op die lys: 30 goue bakke, 1 000 silwerbakke, en — toe dit weer getel is — nog 29 by,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Onder die getal voorwerpe was: 30 bakke van goud 1 000 bakke van silwer 29 messe
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hier is 'n lys van die goed wat hy gegee het: 30 goue skottels, 1 000 silwer skottels, nog 29 ander skottels,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Op die lys het die volgende gestaan: 30 bakke van goud; 1 000 bakke wat van silwer gemaak is; 29 ander bakke;