Ezra 10:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En van die seuns van Immer; Hanani en Sebadja.
Afrikaans (NLV) 2011
Uit die familie van Immer: Ganani en Sebadja.
Afrikaans 1933/1953
En van die seuns van Immer: Han ni en Seb dja;
Afrikaans 1983
Uit die familie van Immer was daar Ganani en Sebadja.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
uit die nageslag van Immer was dit Ganani en Sebadja;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Van die Immer-familie was daar Ganani en Sebadja.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uit die priesterfamilie van Immer was daar Ganani en Sebadja.