Ezra 10:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en van die seuns van Harim; Maäséja en Elia en Semaja en Jehiël en Ussia.
Afrikaans (NLV) 2011
Uit die familie van Garim: Maäseja, Elia, Semaja, Jegiël en Usija.
Afrikaans 1933/1953
en van die seuns van Harim: Maäs,ja en El¡a en Sem ja en J,hiël en Uss¡a;
Afrikaans 1983
Uit die familie van Garim was daar Maäseja, Elia, Semaja, Jegiël en Usija.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
uit die nageslag van Garim was dit Maäseja, Elia, Semaja, Jegiël en Usija;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Van die Garim-familie was daar Maäseja, Elia, Semaja, Jegiël en Usija.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uit die familie van Garim was daar Maäseja, Elia, Semaja, Jegiël en Usija.