Ezra 10:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ook van die sangers; Eljasib: en van die poortwagters; Sallum en Telem en Uri.
Afrikaans (NLV) 2011
Uit die sangers: Eljasib. Uit die poortwagte: Sallum, Telem en Uri.
Afrikaans 1933/1953
En van die sangers: Âljasib; en van die poortwagters: Sallum en Telem en Uri.
Afrikaans 1983
Uit die sangers was daar Eljasib, en uit die poortwagte Sallum, Telem en Uri.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Van die sangers was daar Eljasib. Van die hekwagte was daar Sallum, Telem en Uri.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Van die mense wat sing, was daar Eljasib, en van die poortwagte was daar Sallum en Telem en Uri.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Tussen die sangers was dit Eljasib. Uit die poortwagte was daar Sallum, Telem en Uri.