Ezra 10:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En van die seuns van Elam; Mattanja, Sagaria en Jehiël en Abdi en Jeremot en Elía.
Afrikaans (NLV) 2011
Uit die Elamfamilie: Mattanja, Sagaria, Jegiël, Abdi, Jeremot en Elia.
Afrikaans 1933/1953
en van die seuns van Elam: Matt nja, Sagar¡a en J,hiël en Abdi en J,remot en El¡a;
Afrikaans 1983
uit die Elamfamilie: Mattanja, Sagaria, Jegiël, Abdi, Jeremot en Elia;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
uit die nageslag van Elam was dit Mattanja, Sagaria, Jegiël, Abdi, Jeremot en Elia;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Van die Elam-familie was daar Mattanja, Sagaria, Jegiël, Abdi, Jeremot en Elia.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
uit die Elamfamilie was dit Mattanja, Sagaria, Jegiël, Abdi, Jeremot en Elia;