Ezra 10:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En van die seuns van Sattu; Eljoënai, Eljasib, Mattanja en Jeremot en Sabad en Asisa.
Afrikaans (NLV) 2011
Uit die Sattufamilie: Eljoënai, Eljasib, Mattanja, Jeremot, Sabad en Asisa.
Afrikaans 1933/1953
en van die seuns van Sattu: Eljoënai, ljasib, Matt nja en J,remot en Sabad en As¡sa;
Afrikaans 1983
uit die Sattufamilie: Eljoënai, Eljasib, Mattanja, Jeremot, Sabad en Asisa;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
uit die nageslag van Sattu was dit Eljoënai, Eljasib, Mattanja, Jeremot, Sabad en Asisa;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Van die Sattu-familie was daar Eljoënai, Eljasib, Mattanja, Jeremot, Sabad en Asisa.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
uit die Sattufamilie het gekom Eljoënai, Eljasib, Mattanja, Jeremot, Sabad en Asisa;