Ezra 10:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die seuns van Nebo; Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jadau en Joël, Benaja.
Afrikaans (NLV) 2011
Uit die Nebofamilie: Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jaddai, Joël en Benaja.
Afrikaans 1933/1953
van die seuns van Nebo: Je‹-el, Matt¡tja, Sabad, Seb¡na, J ddai en Joël, Ben ja.
Afrikaans 1983
uit die Nebofamilie: Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jaddai, Joël en Benaja.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
uit die nageslag van Nebo was dit Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jaddai, Joël en Benaja.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Van die Nebo-familie was daar Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jaddai, Joël en Benaja.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
uit die Nebofamilie het gekom Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jaddai, Joël en Benaja.
Recommended Reading